AMAGP LIDMAATSKAP REGISTRASIEVORM


Persoonlike Besonderhede


Address


Kontaknommer

Verskaf selnommer in formaat (0831234567) of 0000000000

Identifikasie Nommer


Algemene Inligting


Bystand Aangebied

Is u bereid om vrywillig hulp aan te bied vir AMAGP werksaamhede?

Kies asseblief een van hierdie opsies

Finansiele Bydrae

AMAGP het nie ledegeld nie, maar het fondse nodig vir administratiewe en regskoste. U word vriendelik versoek om 'n

maandelikse bydrae van hoogstens R100.00 te maak, maar enige ander bekosbare bedrag sal hoog op prys gestel word.

Dit sal waardeer word as u 'n aftrekorder sal teken ten gunste van AMAGP of 'n "EFT" doen, maar verkieslik nie

kontant depositos nie, aangesien banke aansienlike fooie daarop hef.

AMAGP Bank Besonderhede

Bank: First National Bank

Rekeninghouer: AMAGP

Rekening Nommer: 62743347454

Tak Kode: 251345


AMAGP WEBWERF

https://www.amagp.co.za